Notules: 'n Opvolgwerkswinkel

Estimated cost: R1001 – R5000
Field Of Study: Dokumentontwerp
Department Name: Language Centre

Objectives:

Hierdie opvolg-werkswinkel wil spesifiek ondersteuning bied met die skryf en afronding van ¿n notule. Die sessie is slegs vir diegene wat reeds die bestaande "Effektiewe notules vir geslaagde vergaderings"-werkswinkel bygewoon het.

Entry Requirement: Grade 12/Matric Certificate
Certificate Type: Attendance
Duration: 1 day
Presentation Language: Afr/Eng
Latest Year Offered: 2016