PLYOMETRIC WORKSH9OP

Estimated cost: 0 - R500
Field Of Study: SPORT SCIENCE
Department Name: Sport Science

Objectives:

Die doel van die kursu is om studente op intree vlak bekend te maak met die basiese teorie van Plyometrics, waar dit vandaan kom en hoe dit gebruik word in praktyk gebaseerop die oefen behoeftes van die atleet.
Dit stel die student ook bekend met die praktiese progressies wat gebruik kan word deur die jaar om atleet stimilasie te verhoog.

Entry Requirement: Grade 12/Matric Certificate
Certificate Type: Attendance
Duration: 1 DAY
Presentation Language: Afr/Eng
Latest Year Offered: 2017