Taalverwerwingsmetodiek

Estimated cost: R5001 – R10 000
Field Of Study: Taalverwerwing
Department Name: Afrikaans and Dutch

Objectives:

Die kursus het ten doel om studente toe te rus met ¿n stewige metodologiese grondslag ten opsigte van basiese metodologiese en onderrigbeginsels oor die onderrig van addisionele tale.
Spesifieke doelstellings is:
Om studente aan die taakgebaseerde benadering bekend te stel
Om studente aan behoefte-analises met die oog op sillabusontwerp bekend te stel
Om studente die praktiese onderrigbeginsels te laat begryp deur onder meer die toepassing van die taakgebaseerde lesraamwerk; die gebruik van tegnologie in die taalklaskamer
Om studente aan die veld van taalverwerwing as akademiese dissipline waar die teorie en praktyk daarvan by mekaar uitkom

Entry Requirement: Professional 3-year Bachelor’s degree/Advanced Diploma or Equivalent Qualification
Certificate Type: Competence
Delivery Mode: Contact
Duration: 12 weeks
Presentation Language: Afrikaans
Contact Person Name: M Blom De Wet
Contact Person Email: maretblom@sun.ac.za
Latest Year Offered: 2023