Practical Editing Additional

Estimated cost: R5001 – R10 000
Field Of Study: Vertaling
Department Name: Afrikaans and Dutch

Objectives:

Die belangrikste doelstelling in die tweede semster is die onderrig van praktiese redigering in een taal (Afrikaans, Engels of Xhosa), sodat studente gereed is om aan die eise van die praktyk te voldoen.
Spesifieke doelstellings is:
- Om te verseker dat studente die kennis wat in die kursus Redigeermetodiek verwerf is, nou ten opsigte van 'n spesifieke taal kan toepas
- Om te sorg dat studente die betrokke taal (Afrikaans, Engels of Xhosa) goed genoeg beheers ten einde probleme op die mikrostrukturele vlak te kan identifiseer
- Om studente te lei om die geïdentifiseerde probleme in 'n teks te kan oplos, onder meer deur die effektiewe gebruik van gesaghebbende taalgidse en woordeboeke
- Om studente te lei om verskillende soorte tekste (en uit verskillende vakgebiede) te kan redigeer
- Om studente te lei sodat hulle die voorgestelde wysigings in 'n teks deeglik kan motiveer met verwysing na die reëls van die betrokke taal

Entry Requirement: Professional 3-year Bachelor’s degree/Advanced Diploma or Equivalent Qualification
Certificate Type: Competence
Delivery Mode: Blended
Duration: 1 academic semester
Presentation Language: Afr/Eng
Contact Person Name: M Blom De Wet
Contact Person Email: maretblom@sun.ac.za
Latest Year Offered: 2021