Stellmed - Kursusse in Voortgesette Professionele Ontwikkeling

Stellmed, ‘n VPO inisiatief van Fakulteit Gesondheidwetenskappe van Universiteit Stellenbosch, strewe om kapasiteit in die privaat en publieke gesondheidsomgewing te ontwikkel deur voortgesette ontwikkelings programme vir dokters en ander gesondheidwerkers aan te bied. Besoek gerus ons webblad om te sien watter kursusse aangebied gaan word.

- Dec 01 2016