Literêre Vertaling / Literary Translation

Estimated cost: R5001 – R10 000
Field Of Study: Vertaling en Tolking
Department Name: Afrikaans and Dutch

Objectives:

Die oorkoepelende doel van die kursus is die onderrig van alle genres literêre vertaling met Engels en Afrikaans as bron- en doeltaal. Daar word dus in beide tale vertaal en studente verwerf vaardighede ten opsigte van beide as doeltaal.
Spesifieke doelwitte behels dat studente gelei word om:
Die spesifieke aard en uitdagings van literêre vertaling te begryp
Vertaalstrategieë aan te wend om hierdie uitdagings die hoof te bied
Spesifieke vertaalbesluite te beskryf en te motiveer

Entry Requirement: Professional 3-year Bachelor’s degree/Advanced Diploma or Equivalent Qualification
Certificate Type: Competence
Delivery Mode: Contact
Duration: 12 weeks
Presentation Language: Afr/Eng
Contact Person Name: M Blom De Wet
Contact Person Email: maretblom@sun.ac.za
Latest Year Offered: 2023