Vrywaring

Die inligting in hierdie webtuiste is slegs vir algemene gebruik. Universiteit Stellenbosch maak geen voorstelling of waarborge van enige aard oor die volledigheid, akkuraatheid of nuutheid, van die inligting in die webtuiste nie. Universiteit Stellenbosch sal in geen geval aanspreeklik wees vir enige verlies of skade (indirek of voortvloeiend) nie, insluitend sonder beperking die verlies van winste, die verlies of skade van gebruik of die verlies of skade aan besigheid wat voortvloei uit die gebruik van hierdie webtuiste. Op hierdie webtuiste word skakels na ander webtuistes gevind wat nie deur Universiteit Stellenbosch beheer word nie en dus het die Universiteit geen beheer oor die aard, inhoud en beskikbaarheid van sodanige webtuistes nie.