Die belangrikste doelstelling in die tweede semster is die onderrig van praktiese redigering in een taal (Afrikaans, Engels of Xhosa), sodat studente gereed is om aan die eise van die praktyk te voldoen.Spesifieke doelstellings is:– Om te verseker dat studente die kennis wat in die kursus Redigeermetodiek verwerf is, nou ten opsigte van ‘n spesifieke…