Skrywerswerkswinkel

Estimated cost: R1001 – R5000
Field Of Study: Afrikaanse letterkunde
Department Name: Afrikaans and Dutch

Objectives:

Die oorkoepelende doel van die kursus is die onderrig van skryftegniese tegnieke en die terugvoer op ingelewerde manuskripte. Daar word verwag van deelnemers om manuskripte in te lewer waarop terugvoer gegee word, waarna hulle dit herskryf en dan `n tweede rondte terugvoer ontvang. Skryftegniese oefeninge word in die werkswinkel gedoen en aspekte van narratologiese teorie word ook behandel. Deelnemers kry ook oefening in die bied van kommentaar op mekaar se werk.

Entry Requirement: Advanced Certificates/Diploma/or Equivalent Qualification
Certificate Type: Attendance
Delivery Mode: Contact
Duration: 7 weeks
Presentation Language: Afrikaans
Contact Person Name: M Blom De Wet
Contact Person Email: maretblom@sun.ac.za
Latest Year Offered: 2024