Taalverwerwingsmetodiek
Estimated cost:
R5001 – R10 000
Field Of Study:
Taalverwerwing
Department Name:
Afrikaans and Dutch
Objectives:
Die kursus het ten doel om studente toe te rus met ¿n stewige metodologiese grondslag ten opsigte van basiese metodologiese en onderrigbeginsels oor die onderrig van addisionele tale.Spesifieke doelstellings is:
Om studente aan die taakgebaseerde benadering bekend te stel
Om studente aan behoefte-analises met die oog op sillabusontwerp bekend te stel
Om studente die praktiese onderrigbeginsels te laat begryp deur onder meer die toepassing van die taakgebaseerde lesraamwerk; die gebruik van tegnologie in die taalklaskamer
Om studente aan die veld van taalverwerwing as akademiese dissipline waar die teorie en praktyk daarvan by mekaar uitkom
Entry Requirement:
Professional 3-year Bachelor’s degree/Advanced Diploma or Equivalent Qualification
Certificate Type:
Competence
Delivery Mode:
Contact
Duration:
12 weeks
Presentation Language:
Afrikaans
Contact Person Name:
M Blom De Wet
Contact Person Email:
maretblom@sun.ac.za
Latest Year Offered:
2023